Home » Skuiling vir haar siel by Rika du Plessis
Skuiling vir haar siel Rika du Plessis

Skuiling vir haar siel

Rika du Plessis

Published March 12th 2014
ISBN :
Kindle Edition
60 pages
Enter the sum

 About the Book 

Yolandi se man, Burt, mishandel haar wreed toe sy nie vir hom kan kinders gee nie. Sy vlug en gaan kruip in eenvoud weg. Die mishandeling het gesorg vir ‘n digte kors om haar hart om nie weer iemand daar toe te laat nie. Toe stap Wessel haar leweMoreYolandi se man, Burt, mishandel haar wreed toe sy nie vir hom kan kinders gee nie. Sy vlug en gaan kruip in eenvoud weg. Die mishandeling het gesorg vir ‘n digte kors om haar hart om nie weer iemand daar toe te laat nie. Toe stap Wessel haar lewe binne met oplossings vir haar probleme selfs al weet hy sy kan hom niks bied nie. Tog is die liefde enig in sy soort, en dring deur waar ander dinge nie kan nie. Die besef daarvan kom egter te laat, want ‘n monster met die naam Roanda verongeluk die enigste kans wat Yolandi kan hê in liefde en geluk.